NewsSchools

Nuwe jaar, nuwe onnies vir Roodekrans

Met ses nuwe onderwysers is leerlinge aan Laerskool Roodekrans terugverwelkom op Woensdagoggend (14 Januarie).

Die record het die nuwelinge in hul klaskamers gaan besoek nadat die skoolklok gelui het. Daar is een grondslagfase onderwyseres aangestel sowel as ‘n assistent onderwyseres en twee intermediêre onderwysers.

Die skool het ook deur die loop van verlede jaar twee nuwe klaskamers gebou wat aan die onderrig van Graad RR toegewy word. Hiervoor is twee onderwyseresse ook aangestel.

Ursula Botha, Danielle Reyneke, Priscilla Oosthuizen, Arno Coetzee, Gildra Bruwe en Elzabe Nicklbauer het hul opgewondenheid oor dié skool en sy potensiaal uitgespreek.

Verwante artikels:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button