NewsSchools

Horison kondig hoofleiers vir 2015 aan

Ontmoet die leerlinge wat die skool volgende jaar gaan help lei.

Laerskool Horison het onlangs hul hoofleiers vir volgende jaar aangewys.

“Hierdie seuns en dogters sal die leiding neem om te verseker dat Laerskool Horison se waardes onder die leerlinge positief uitgeleef word,” sê skoolwoordvoerder Heide-Marie de Beer.

“Ons is baie opgewonde en sien daarna uit om elke Horie te lei en om te verseker dat ons skool van krag tot krag gaan volgende jaar,” sluit De Beer af.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button