NewsSchools
Roodepoort se matrieks sê vaarwel
Op 1 Oktober het die matriekleerlinge van Hoërskool Roodepoort amptelik van hulle maats en onderwysers afskeid geneem. Die seuns en meisies het met elegante uitrustings gepronk en is in vuurwaens soos Ferraris en Lamborghinis afgelaai. Usambara Lodge, waar die geleentheid gehou is, het gesorg vir pragtige dekor en natuurlik uithaler kos.
Op 1 Oktober het die matriekleerlinge van Hoërskool Roodepoort amptelik van hulle maats en onderwysers afskeid geneem.
Die seuns en meisies het met elegante uitrustings gepronk en is in vuurwaens soos Ferraris en Lamborghinis afgelaai.
Usambara Lodge, waar die geleentheid gehou is, het gesorg vir pragtige dekor en natuurlik uithaler kos.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



