Local newsNewsSchools
Horison speel krieket vir Sentraal-Wes
Vyf krieketspelers van Laerskool Horison is in die Sentraal-Wes Krieketspan opgeneem.
Vyf leerlinge van Laerskool Horison is onlangs in die Sentraal-Wes Krieketspan opgeneem.
Vier leerlinge is in die o.10-span opgeneem terwyl een leerling vir die o.12-span gaan speel. Stefan Oberholzer, Dian Pietersen, Willem van Wyk en Migail Nieman (almal in Graad 3), en Erik Beekman (Graad 5) sê hulle sien uit na die uitdagings wat vir hulle voorlê op die krieketveld.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



