NewsSchools

Roodekrans-hokkiebokkies is D12-wenners

Laerskool Roodekrans se o.12-meisieshokkiespan het die seisoen as D12-wenners afgesluit. Die span het ook as naaswenners uit die afgelope liga uitgetree. Afrigter Marike Cronjé spog met hul vermoë en potensiaal. “Hulle leef vir die hokkiespel,” sê Cronjé.

Laerskool Roodekrans se o.12-meisieshokkiespan het die seisoen as D12-wenners afgesluit.

Die span het ook as naaswenners uit die afgelope liga uitgetree. Afrigter Marike Cronjé spog met hul vermoë en potensiaal.

“Hulle leef vir die hokkiespel,” sê Cronjé.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button