NewsSchool sportSchoolsSport
Florida se Rooigroep rugbyspelers
Florries baie trots op hul mede-leerlinge wat onlangs by die Rooigroep-rugbyspanne ingesluit is
Die Florries is baie trots op hul mede-leerlinge wat onlangs by die Rooigroep-rugbyspanne ingesluit is.
Vier o/11 en o/12 rugbyspelers is onlangs by die Rooigroep spanne vir die volgende seisoen ingesluit, sê skool verteenwoordiger Janine Birkenstock.
Leon van Biljon, Marco Scheepers en Heinrich Keir is by die o/12 span ingesluit en Dwaynee Lombard by die o/11 span.
“Ons beste wense vergesel hulle met die harde werk wat voorlê,” het Birkenstock namens die skool gesê.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



