Toe die Weltevreden Park Lions hoor van al Hoërskool die Burger se vele ontberinge het hulle besluit om ‘n plan te maak en die nood te verlig.
Op 3 Setember het Ilsé Burnett, president van dié Lions-klub en ses van haar mede-Lions 10 bokse papier aan ‘n baie dankbare meneer Barnie Lötter by die skool oorhandig.
“Ons waardeer dit baie; dis deesdae waardevoller as perlemoen,” het Lötter grappenderwys tydens die oorhandiging gesê.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




Hi, dis snaaks, want ons kinders moet photos vat van die werk op hul selfone, en dan kom afskryf by die huis, so wa is die papier dan?