NewsSchools

Roodies palm Beeld Trofee in

Hoërskool Roodepoort presteer op die rugbyveld.

Dit blyk dat Hoërskool Roodepoort se vertoonkas uit sy nate gaan bars van al die trofeë die jaar.

Die skool se o.16-rugbyspan het die gesogte Beeld Trofee vir middelskole gewen deur nie een wedstryd gedurende die jaar te verloor nie en boonop hulle uitspeelwedstryde met hoë tellings te beklink.

In die Beeld Trofee-finaal teen Hoërskool Bergvlam het hulle met 17 punte teenoor 12 geseëvier. Shane Vorster, Johan Venter en Ian Botha het die drieë gedruk en Aubrey Rosslee het ‘n doelskop oorgesit.

Aubrey (losskakel) is ook as die speler van die wedstryd aangewys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

One Comment

  1. Please can you assit me I am looking for work in Logistics / warehouseing, my phone num is 0742241338.

Back to top button