NewsSchools

Sentraal-Wes 15/15 Aandreeks skop weer af

Groot opwinding oor learskole reeks.

Die Sentraal-Wes 15/15 Aandreeks vir laerskole krieket skop op 15 September af.

Die reeks wat vir groot opwinding sorg beloof om weer die beste van die jong krieketspelers na vore te bring.

Die loting vir die vier groepe is op 20 Augustus by Laerskool Helderkruin gehou onder leiding van die organiseerder Eddie du Plussis.

Die 12 skole wat die jaar sal deelneem is Laerskool Helderkruin, Laerskool Randfontein, Laerskool Florida, Laerskool Roodekrans, Laerskool Dr Havinga, Panorama Primary, Constantia Kloof Primary, Weltevreden Park Primary, Laerskool Horison, Laerskool Kenmare, Laerskool Krugersdorp-Noord en Maragon.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button