Local newsNews
Geliefde onderwyser sterf
Micheal du Plessis, ‘n geliefde onderwyser by Hoërskool Bastion, is op 11 Agustus op 48-jarige ouderdom aan ‘n hartaanval oorlede. Du Plessis het Meganiese Tegnologie aangebied en was voorheen verbonde aan Nic Diederichs Tegniese Hoërskool. Hy laat sy vrou Benita du Plessis agter.
Micheal du Plessis, ‘n geliefde onderwyser by Hoërskool Bastion, is op 11 Agustus op 48-jarige ouderdom aan ‘n hartaanval oorlede.
Du Plessis het Meganiese Tegnologie aangebied en was voorheen verbonde aan Nic Diederichs Tegniese Hoërskool.
Hy laat sy vrou Benita du Plessis agter.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



