EntertainmentLifestyle
Stilte en Storms – Elizma Theron
Sonder twyfel die wag werd. Die ryke van hierdie skatkis borrel na bo met haar nuutste album, ‘Stilte & Storms’. Dié is ‘n album wat noukeurig met die hart aanmekaargeweef is en met ‘n wye verskeidenheid musieksmake sal resoneer. Dit vertel van seisoene van die lewe en liefde op ‘n manier wat jou vir al vyftien snitte sal boei en sal meevoer met ‘n fees van woord en melodie.

Nuwe Vrystelling
Koopprys: R99.95



