EntertainmentLifestyle

Snotkop – Soos ‘n Boss

Snotkop is terug met sy nuwe album wat die land se tonge aan die praat gaan hê!!! Nou landswyd op die rakke beskikbaar. Hierdie versameling van gatskop treffers is vars, innoverend en net pleinweg LEKKER! Snotkop rap, sing en skerts – Soos ‘n Boss – oor dinge wat die hartsnare roer, dinge wat jy elke dag ervaar, dinge wat jy van droom, op aansteeklike klanke wat jou voete sal laat jeuk en jou van diep binne sal laat lekkerkry!

Nuwe Vrystelling

 

Koopprys: R99.95

 

Musiek video (Agter op my fiets):

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button