Die 17-jarige leerling van Hoërskool Florida, Charne Gardner, het uitgeblink by die pas afgelope British Junior International (BJI) skyfskiet kompetisie in Britanje.
Gardner wat uit 1100 skutse in SA gekies is om oorsee te gaan deelneem het Goud in haar klas, sporter onder-21, behaal.
Gardner wat op 2 Augusus na Britanje vertrek het, keer Woensdag (13 Augustus) terug.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



