NewsSchools

Havies-spannetjie verloor seisoen naelskraap

B-span maai onder die kompetisie.

Die kannetjies van Laerskool Dr Havinga se o/10B span het die afgelope seisoen gewys dat as daar met trots en passie gespeel word dat enige span kan presteer.

Die span, onder die afrigting van Morné Appelgryn en Renier du Preez, het in hulle liga 166 punte aangeteken en slegs drie teen hulle afgestaan. Ongelukkig was die drie punte in die finaal teen Laerskool Kenmare waar hulle 3-0 verloor het.

Skoolhoof Leon Visser het sy trots uitgespreek teenoor kaptein André Appelgryn en onderkaptein Joshua Groenwald vir die spannetjie wat jaar na jaar kookwater rugby speel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button