NewsSchool sportSchoolsSport

Florrie presteer by Judo SA’s

Nog ‘n Florrie het die afgelope skoolvakansie uitgeblink. Dié keer was dit Ruan Delport wat van 7 tot 11 Julie aan die SA Judokampioenskappe in Port Elizabeth deelgeneem het waartydens hy die Noordwes provinsie saam met Western United verteenwoordig het. In die kata-kompetisie het hy en sy spanmaat vyfde uit sewe spanne geëindig, in sy …

Nog ‘n Florrie het die afgelope skoolvakansie uitgeblink.

Dié keer was dit Ruan Delport wat van 7 tot 11 Julie aan die SA Judokampioenskappe in Port Elizabeth deelgeneem het waartydens hy die Noordwes provinsie saam met Western United verteenwoordig het.

In die kata-kompetisie het hy en sy spanmaat vyfde uit sewe spanne geëindig, in sy gevegsafdeling het hy goud gewen, en in die span-gevegsafdeling het hy in die onder 11-span tweede geëindig, wat vir hom ‘n silwermedalje in die sak gebring het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button