NewsSchools

Roodies ryg medaljes in by uitvoerendekunste-kompetisie

Groep van nege nou uitgenooi VSA toe.

As jy dit het, dan het jy dit.

Slegs nege leerlinge van Laerskool Roodekrans het dit reggekry om 107 medaljes in te palm tydens die Suid-Afrikaanse Uitvoerendekunste-kampioenskappe.

Melinda Kruger van die skool sê, “Ons leerlinge het in ‘n verskeidenheid afdelings met nege ander provinsies meegeding.

“Hulle is almal in die Suid-Afrikaanse span opgeneem wat ons land tydens die Wêreldkampioenskappe gaan verteenwoordig wat in Julie in Los Angeles in die VSA plaasvind.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button