Vyf kletskouse van Laerskool Helderkruin is gekies om aan die komende Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) kompetisie deel te neem.
Larissa Klopper, Carl Whitehead, Jareck Greeff, Jorja Saunders en Janae Greeff is die Kruiners wat hul stem dik gemaak het.
Hulle is gekies na afloop van die Kletskouskarnaval – die skool se redenaarskompetisie vir Graad 1’s tot 3’s – wat vroeg in Maart plaasgevind het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



