Editor's choiceLocal newsNews

Weerlig raps boom in Foxglove

Inwoners moet versigtig wees gedurende stormseisoen.

Die Record was weereens op die middag van 25 November getuie van die mag van weerlig.

Die weerlig het omstreeks 3.45pm ‘n baie hoë boom op ‘n eiendom in Foxglovestraat raakgeslaan. Niemand is beseer nie en met die blitsige optrede van ‘n plaaslikke sekuriteitsonderneming kon die eienaar en een van die patroleerders die vlamme met tuinslange blus. Die boom is egter van sy takke gestroop.

Dit het wel voorgekom of van die plaveisel beskadig is en ‘n hoop takke het gelê en smeul.

‘n Buurman het opgemerk, “Dit het soos ‘n bom geklink het en mens het net swael geruik”.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button