School sportSport

Horie-langasems presteer by jaarlikse Jan Viljoen-aflosmarathon

10 atlete lê 109km af; eindig tweede.

Die langasematlete van Laerskool Horison het hul staal goed gewys tydens Hoërskool Jan Viljoen se jaarlikse aflosmarathon in Oktober.

Die span van 10 atlete het oor nege ure ‘n totale afstand van 109km afgelê en daarmee ‘n tweede plek in die afdeling vir gemengde laerskoolspanne behaal.

Heide de Beer van die skool vertel, “Ons wil aan elke Horie baie geluk sê met hierdie pragtige prestasie.

“Ons is sommer baie trots op julle.”

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button