NewsSchools

Horie-leerlinge vlieg die akademie vlag hoog

Drie gekies om te wys hulle is die beste in Gauteng.

Laerskool Horison se akademiese vlag vlieg deesdae hoog nadat daar aangekondig is dat drie leerlinge gekies is om aan die Gauteng Kampioenskappe deel te neem.

Jana Botes dring deur nadat sy as die algehele wenner van die Sosiale Wetenskappe Olimpiade aangewys is, en Christiaan Botes en Beanca le Roux as wenners van die Wiskunde Olimpiade in die Johannesburg-Wes Distrik (D12).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button