School sportSport

Florries o.17A-netbalspan vyfde in die land

... wen ook liga en is vyfde in Gauteng uit 982 skole.

Die dogters van Hoërskool Florida se o.17A-netbalspan het hulself oortref tydens vanjaar se netbalseisoen.

Hul het nie net die liga gewen nie, maar vierde in die land geëindig tydens die Nasionale Skole Netbalkampioenskappe in Augustus waar slegs 21 skole gekwalifiseer het, en is as die vyfde beste span in Gauteng uit 982 skole in hul ouderdomsgroep aangewys.

Related Articles

Back to top button