Lantern Skool het onlangs 17 VSR-lede aangewys wat die skool vir die 2013/ 2014 (Augustus tot Augustus) skooljaar sal moet lei. Die VSR-groep bestaan uit nege dogters en agt seuns.