School sportSport

Laerskool Roodekrans-atlete dra sakke vol medaljes weg

Roodies-atlete het 112 medaljes verdien.

Laerskool Roodekrans het op 17 Februarie die jaarlikse Kluster A-atletiekbyeenkoms by Ruimsig Stadion aangebied. Atlete van sewe skole het die geleentheid gehad om hul talente ten toon te stel.

Roodies is baie trots op die 55 goue-, 33 silwer-, en 24 bronsmedaljes wat hul spogatlete tydens die byeenkoms ingepalm het.

Op 25 Februarie het 58 Roodie-atlete aan die Roodepoort Kampioenskappe in die Ruimsig Stadion deelneem.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button