NewsSchools

Laerskool Florida verwelkom nuwe personeel

Florries wens hulle alle sterkte toe vir die jaar

Met die nuwe jaar kom die nuwe onderwysers wat aangestel is om ‘n verskil in leerders se lewens te maak.

Vanjaar het Laerskool Florida drie nuwe personeellede met oop arms by hulle Florrie-familie verwelkom, en wens hulle alle sterkte toe vir die jaar wat voorlê.

Christian Fourie, René Linde en Mimi Coetzer sal hulle kennis in hulle onderskeie vakke deel en die trotse Florrie-gees aanneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button