School sportSport
Roodies spog met D12-hokkiespelers
Vier leerders is in die D12-span opgeneem en drie is as reserwes gekies.
Laerskool Roodekrans spog met sewe hokkiespelers wat in hul onderskeie ouderdomsgroepe in die D12-spanne vir 2020 opgeneem is.
• o.12-meisiespan:
– Chloë Botha
• o.13-meisiespan:
– Kayleigh Wilson
– Rachel Wiggel
– Marion Wolmarans
– Reeché Mestre (reserwe)
– Hyncia Visser (reserwe)
• o.13-seunspan:
– Guhan Pelser (reserwe)




