NewsSchools

Laerskool Helderkruin stel nuwe hoofleiers van 2020 bekend

Ses leerders is as die nuwe hoofleiers vir aanstaande jaar aangewys.

Laerskool Helderkruin het met trots die name van hul nuwe leiers, asook hoofleiers, vir aanstaande jaar aangekondig.

Die hoofleiers is:

• Thea Kotze (hoofdogter)

• Corné Swanepoel (hoofseun)

• Saskia Heydenrych (onderhoofdogter)

• Genna Labuschagné (onderhoofdogter)

• Juan Grobler (onderhoofseun)

• John-Higgs Venter (onderhoofseun)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button