School sportSport
Laerskool Roodekrans se hokkiespanne is kampioene
Laerskool Roodekrans se twee hokkiespanne het teen ander skole uitgespeel en is as die kampioene gekroon.
Laerskool Roodekrans spog vanjaar met twee hokkiespanne wat na die D12-finaal deurgedring het.
Die o.12A- en o.10A-hokkiespan, het hulle skool se naam tydens die finale rondte in September hoog gehou. Hulle het sake teen spanne van ander distrikte uitgespook, en het uiteindelik as die D12-kampioene in hulle ouderdomsgroep weggestap.




