NewsSchools

Bastion-leerder het ‘n goue stem

Sy neem tans aan 'n plaaslike sangkompetisie deel, en het reeds na die halfeindrondte deurgedring.

 

Zanelle McKittrick, ‘n Graad 10-leerder van Hoërskool Bastion, het die afgelope skoolvakansie besonder goed in haar sangkompetisies presteer.

Sy het in die Suid-Afrikaanse Kids-kompetisie na die finale rondte deurgedring, en tydens die Pacisa-kompetisie twee goue- en twee silwertoekennings gewen. Die Pacisa-kompetisie is onlangs in Suid-Afrika begin om dans-, vokale, drama- en intrumentale talent te ontdek.

Sy neem tans aan ‘n plaaslike sangkompetisie deel, en het reeds na die halfeindrondte deurgedring.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button