School sportSport

Kruiner gallop tot in die SA-span

Op grond van haar prestasies vanjaar is sy vir die SA B-perdryspan gekies

 

Leandri Herselman, ‘n Graad 3-leerder by Laerskool Helderkruin, het baie goed tydens die Suid-Afrikaanse Nasionale Perdry Kampioenskappe presteer.

Sy het teen 37 deelnemers vanuit verskillende provinsies gekompeteer, en ‘n algehele sesde plek behaal. Op grond van haar prestasies vanjaar is sy vir die SA B-perdryspan gekies.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button