Local sportSport

Hip-hopgroep presteer tydens uitdunne

Die groep het hul stempel afgedruk by hierdie kompetisie.

 

Hoërskool Florida spog met hul talentvolle Graad 8-danser, Juandré Gonsalves, wat vanjaar tydens die uitdunrondtes van die Global Dance Supreme-kompetisie die medaljes ingepalm het.

As lid van die Legion Boys Street Crew het hulle hul stempel afgedruk in die Walter Sisulu Saal in Randburg, waar hulle ‘n algehele tweede plek behaal het.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button