Hoërskool Roodepoort het vanjaar saam met verskeie ander skole aan die KLM-lugredery se 100ste verjaarsdagvieringe deelgeneem.
Elke skool het op hul eie manier Koninklijke Luchtvaart Maatschappij (KLM) se 100e bestaansjaar gevier. KLM het besluit om vanjaar te poog om die wêreldrekord te slaan vir die meeste papiervliegtuie op een slag in die lug.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



