Local sportSport

Stoeiers hou naam hoog by SA’s

WSG se 15 stoeiers by SA's maak hulle trots.

 

Wesrand Stoeigimnasium (WSG) het hul naam tydens die Suid-Afrikaanse Jeug Stoeikampioenskappe op 27 en 28 September hoog gehou

WSG spog boonop vanjaar met drie SA-kampioene.

Die uitslae van die stoeiers is as volg:

• o.9-groep

Arno Viviers – gouemedalje en SA-kampioen

Adriaan van Tonder – silwermedalje

Reinhardt Roos – silwermedalje

Hanre van der Merwe – deelnamemedalje

Tavian Maritz – deelnamemedalje

• o.10-groep

Rick van den Berg – gouemedalje en SA-kampioen

Dewald Engelbrecht – silwermedalje

JanZias van der Merwe – deelnamemedalje

• o.11-groep

Tylor Burkett – silwermedalje

Ruan Nel – bronsmedalje

Robert Hurn – bronsmedalje

Rhenzo Retief – deelnamemedalje

• o.13-groep

Celine van Rheede – gouemedalje

Deanin Marais – deelnamemedalje

•o.15-groep

Tiaan Classen – deelnamemedalje

•Greco afdeling

Deanin Marais – deelnamemedalje

Tiaan Classen – deelnamemedalje

WSG is baie trots op die stoeiers se veggees en deursettingsvermoë. Hulle het vanjaar hard geoefen, en na ‘n naweek van ongelooflike harde stoei het almal as wenners van die matte afgestap,” het Juan Nel, WSG-afrigter afgesluit.

Related Articles

Back to top button