School sportSport
Twee Roodies pak hul tasse vir Dubai
Twee Roodies 7's-rugbyspelers gaan in Desember as lede van die uitnodigingspan hul skool en provinsie verteenwoordig
Hoërskool Roodepoort se 7’s-rugbyspan het aan die Warthog Inn JARU Rugby 7’s Toernooi deelgeneem en baie goed presteer.
Hulle spog ook met twee leerders, Brandon Olivier en Tokelo Madipa, wat as deel van die uitnodigingspan in Desember aan die JARU-toernooi in Dubai gaan deelneem.




