Local newsNews

Havies-langasem presteer

Laerskool Dr Havinga-landloopatleet maak haar skool trots deur vanjaar se landloopkampioenskappe op 'n goeie noot af te sluit

 

‘n Laerskool Dr Havinga-landloopatleet, Chenelle Axsel, maak Havies trots met haar prestasies in die kampioenskappe vanjaar.

Chenelle het op 31 Augustus aan die D12 Gauteng Kampioenskappe deelgeneem, waar sy ‘n 12de plek verower het. Met dié prestasie het sy deurgedring na die Suid-Afrikaanse Klubkampioenskappe. Sy het op 7 September by Hoërskool Uitsig deelgeneem en ‘n 15de plek losgehardloop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button