NewsSchools

Laerskool Dr Havinga-leerder pak Olimpiade aan

Slegs drie leerders in Gauteng het gekwalifiseer om aan die provinsiale rondte deel te neem.

 

Luan Kleingeld, ‘n Graad 6-leerder van Laerskool Dr Havinga, het vanjaar aan die Natuurwetenskappe Olimpiade deelgeneem en in die top drie geëindig.

Met dié prestasie was hy een van drie leerders in Gauteng wat gekwalifiseer het om op 24 Augustus in Boksburg aan die provinsiale rondte van die Olimpiade deel te neem. Luan en 2 600 ander leerders het aan die provinsiale rondte deelgeneem, waar hy 45e geëindig het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button