School sportSport

Kruiners-netbalspan presteer by toernooi

Laerskool Helderkruin se o.11-netbalspan presteer in die Wêreldkampioenskappe as die Zimbabwe Krushers

 

Laerskool Helderkruin se o.11-netbalspan het op 27 Julie aan die D12 Wêreldkampioenskappe by Hoërskool Florida deel geneem.

Taetum Baptista, Danelle Beylefeld, Mignon Theunissen, Mikayla Jonker en afrigter Charlene Staples Foto: Verskaf

Elke skool het aan die begin van die kampioenskappe ‘n lootjie getrek waarop die naam van ‘n land was wat die spelers moes verteenwoordig. Hulle het dié land deur hul kleredag, kennis van die land, ‘n handgemaakte vlag en ‘n spankreet uitgebeeld.

Die o.11-netbalspan moes Zimbabwe uitbeeld, en die Zimbabwe Krushers het aan die einde van die toernooi ‘n gouemedalje sowel as die geesbeker verower.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button