NewsSchools

Hoërskool Bastion-leerders wen gouemedaljes

Seniorredenaarspan het by die Gautengse interskolekompetisie medaljes ingepalm.

 

Vier Hoërskool Bastion-leerders het aan die Gauteng Interskole Publieke Redenaarskompetisie deelgeneem.

Ethan du Preez, Cameron Taylor, Matuschka de Jager en Stephen Moolman het ‘n eerste plek met ‘n simbool van A+++ (96 persent en hoër) behaal, en gouemedaljes verwerf.

Hoërskool Bastion is baie trots op hulle senior redenaarspan en wens hulle baie geluk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button