NewsSchools

Florrie is ambassadeur vir Nasionale Kinderbeskermingsweek

Nicole le Roux is vanjaar aangewys as een van die ambassadeurs vir 'n goeie doel.

 

Nicole le Roux van Hoërskool Florida is vanjaar as een van die ambassadeurs van die Nasionale Kinderbeskermingsweek (NKB) gekies.

Sy was by die voorbereidings vir die NKB betrokke en het ook as seremoniemeester by hulle funksies opgetree.

Nicole en die ander ambassadeurs is ook hard aan die werk om oplossings te probeer vind vir die uitdagings waarmee kinders gekonfronteer word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button