LettersOpinion

Ooggetuies gesoek

'Ek sal dit baie waardeer indien enigeen my met inligting kan help'

Op 2 Julie om ongeveer 11.55vm was ek in ‘n motorongeluk betrokke

Die ongeluk het op die hoek van Ontdekkersweg en Louisstraat, Horison, gebeur. Die voertuie wat betrokke was, is ‘n rooi Nissan 1400-bakkie met ‘n wit kappie, en ‘n wit Volkswagen Polo.

Ek versoek enigiemand wat die ongeluk gesien gebeur het om my te kontak vir versekeringsdoeleindes.

Ek sal dit baie waardeer indien enigeen wat my kan help, my asseblief kontak by 083 443 8514.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button