NewsSchools

Hoërskool Florida-leerders kan redeneer

Hoerskool Florida se leerders blink in die ATKV-kompetisie

 

Vyf leerders van Hoërskool Florida het aan die halfeindrondte van die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem.

Die kompetisie is by Hoërskool Linden gehou en hulle het baie goed presteer. .

Caitlin Oelofse, Graad 12 en Ethan Kirstein, Graad 10, het aan die voorbereide toespraak-afdeling deelgeneem, Danika van der Walt in Graad 12, Ilje Wiid in Graad 9 en Jeandré Visser in Graad 8, het aan die onvoorbereide toespraak-afdeling deelgeneem.

Caitlin het ‘n algehele sesde plek in Gauteng-Wes en Vaaldriehoek behaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button