School sportSport

Florries in Goue Leeus-span

Personeellid is as spanbestuurder aangewys.

 

Twee spelers, asook ‘n personeellid van Hoërskool Florida, het baie goeie rugbyprestasies behaal.

MacNeal Lawak is in die Goue Leeus o.16-akademiespan opgeneem, en Chade Delport in die Goue Leeus o.18-akademiespan.

Een van die personeellede, Johan Erasmus, is as die bestuurder van die Goue Leeus o.18-akademiespan aangewys

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button