Renier Janse van Rensburg, ‘n Graad 3-leerder van Laerskool Helderkruin, is gekies om tydens die skoolvakansie die West Rand Judo Association (WRJA) by die SA Ope te verteenwoordig.
Die toernooi vind van 30 Junie tot 4 Julie in Vanderbijlpark plaas.
“Baie geluk! Ons hou vir jou styf duim vas, Renier,” het Hanli-Mari Olivier, die skool se skakel- en bemarkingsbeampte gesê.




