School sportSport

Roodies het ‘n provinsiale tennisspeler

Rico is na die proewe tot die Gautengse o.13-span verkies.

 

Drie leerders van Laerskool Roodekrans – Jacques du Toit, Marnus du Toit en Rico du Plessis – het as deel van die D12-span aan die afgelope Gauteng-tennisproewe deelgeneem.

Daar het Rico ‘n derde plek behaal en Jacques het vyfde geëindig.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button