Op 21 Mei het die LFP-groep ‘n tjek vir R250 000 aan die hoof en personeel van Laerskool Helderkruin oorhandig.
“Toe Laerskool Helderkruin vra, het ons geantwoord! LFP het onlangs ‘n ruim bedrag vir algemene opgradering van die perseel aan die skool geskenk. Ons het ook ‘n borgskap aan Laerskool Helderkruin se sportspanne geskenk,” het Jacolien Botha, media- en handelsmerkbestuurder by LFP gesê.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



