NewsSchools

Florries se skaakspelers dring deur na Gauteng Kampioenskappe

Hulle het aan die D12-kampioenskappe deelgeneem

Sewe leerders van Hoërskool Florida het baie goed gevaar tydens die D12-skaakkampioenskappe.

Calina Nortjé, Jesse Britz, Linmari Krüger, Christie Havenga, Louise Kemp, Suné Toerien en C-Moné Nortjé het vir deelname aan die Gauteng Kampioenskappe gekwalifiseer.

“Baie geluk!” het Morné Hanekom, die skool se skakel- en bemarkingsbeampte gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button