School sportSport

Bastion spog met sportsterre

Hulle is in die Suid-Gautengspan opgeneem

 

Hoërskool Bastion spog met twee leerders wat na afloop van die netbal- en hokkieproewe in die Suid-Gautengspan opgeneem is.

Palesa Moabelo is in die Suid-Gautengse o.18C-hokkiespan opgeneem. Foto: Adéle Bloem.

Thelma Ncgake is in die o.18-netbalspan opgeneem wat tydens die komende skoolvakansie aan die Nasionale Kampioenskappe gaan deelneem.

Palesa Moabelo is in die o.18C-hokkiespan opgeneem en gaan aan verskeie toernooie in die skoolvakansie deelneem.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button