School sportSport

Kruiners se Arno doen dit weer

Hy is as een van die toppresteerders aangewys

 

Arno de Beer, ‘n leerder van Laerskool Helderkruin het aan die jaarlikse Abacus Maths Soroban Association of South Africa-kampioenskappe deelgeneem.

Hy het met 140 leerders van regoor die land meegeding en uitstekend gevaar.

Die trofee wat Arno de Beer gewen het. Foto’s: Verskaf.

Arno is as een van die toppresteerders by die kampioenskappe aangewys.

“Baie geluk, ons is ongelooflik trots op jou!” het Hanli-Mari Olivier, die skool se bemarkings- en skakelbeampte gesê.

Related Articles

Back to top button