NewsSchools

Florries dring deur na volgende rondte by Olimpiade

Hulle het aan die Wêreldekennis Olimpiade deelgeneem

 

Vyf leerders van Hoërskool Florida het aan die Hoxbridge-Wêreldkennis Olimpiade deelgeneem.

Claudia Aggenbacht, Maunice Bester, Chenel Sequiera, Walter Delport en Danika van der Walt het na die volgende rondte deurgedring.

Die semifinaal vind op 15 Mei by Hoërskool Florida plaas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button