School sportSport

Florrie-danser presteer by kampioenskappe

Hy het as lid van die Legion Boys Crew ‘n bronsmedalje verower.

 

‘n Graad 8-leerder van Hoërskool Florida, Juandré Gonsalves is ‘n lid van die Mario Gomes Hip Hop Dance Academy se Legion Boys Crew .

Hulle het tydens die afgelope Dance World Cup South Africa Qualifiers ‘n bronsmedalje verower en ook gekwalifiseer om Suid-Afrika by die Dance World Cup in Portugal te verteenwoordig.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button