School sportSport

Roodie-atleet as SA kampioen-gekroon

Henricus het die spiesgooi item gewen

 

Twee atlete van Laerskool Roodekrans het aan die Nasionale Atletiekkampioenskappe deelgeneem en baie goed presteer.

Henricus Meyer het ‘n eerste plek in die o.13-spiesgooi vir seuns met ‘n afstand van 48,52m behaal.

Jessey Bekker het aan die o.13-verspring deelgeneem en algeheel 15de geëindig.

“Baie geluk! Roodies is vir seker baie trots op jul prestasies!” het Theolene Pienaar gesê.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button